RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
00:00
00:00

Епизоди

15811-

Die oudste familiebesigheid in die land

24 авг. 2026
15810-

Herwinning word al belangriker vir Mpact

24 авг. 2026
15809-

Private onderwys is groot besigheid

24 авг. 2026
15808-

Markoorsig

24 авг. 2026
15807-

Regering en private sektor betree derde fase van samewerking

24 авг. 2026